BETER BRAAI
Nou Gaan Ons Beter Braai
Welkom by Beter Braai - Hier vat ons braai ernstig
Binnekort beskikbaar – hou daai kole warm!

Braai Fotos
Binnekort beskikbaar.

Braai Videos
Binnekort beskikbaar.

Braai Gadgets
Binnekort beskikbaar.

Henk Tait
Hier vertel ek jou van vuurmaak, vleis en slim braaigeriewe. Beter Braai is my manier om kwaliteit, praktiese braai ideas te deel met ander wat net so lief is vir die lewe om die kole.

Beter Braai
Nou Gaan Ons Beter Braai
Hi!
Oor My!
Ek’s net ’n ou wat glo dat die lewe beter is met ’n stuk vleis op die vuur en ’n koue iets in die hand. Ek het al meer ure langs die kole deurgebring as wat ek by die werk was (moet dit net nie vir my baas sê nie). Maar elke keer het ek gedink: “Hoekom’s daar nie net ’n beter manier om te braai nie?”
En so het Beter Braai begin – nie net nog ’n winkel met gadgets nie, maar ’n plek vir braailiefhebbers wat hou van slim, kwaliteit braais gadgets wat jy nie eers met ’n handleiding hoef te verstaan nie. Van opvou-roosters tot vuurmaaktoerusting wat jou tande laat jeuk van opgewondenheid – ek gebruik dinge wat jy regtig gaan gebruik en dink – Shit DIS nou cool!
Dis nie net oor die vleis nie… dis oor die vriende, die vuur en die vryheid om soos ’n koning agter die kole te voel.
Welkom by Beter Braai – waar die vuur altyd aan is en die idees nooit uitbrand nie.